Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste oorlewende familielede, sy broerskind Herman Rousseau en sy vrou, Katinka, en hulle dogter, Zenobia. Wyle oom Josef se voorman, Jantjie, en huishoudsteMieta word ook in die testament benoem. Die voorwaardes in oom Josef se testament gee aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie komiese drama. Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld mense se lewens kan verwoes. Oordrewe materialisme of inhaligheid is die gevolg van verkeerde keuses. Indien mense nie eerbaar kan optree met kleinebedrae geld wat hulle geërf het en waarvoohulle nie self gewerk het nie, gaan hulle ook nie groot bedrae geld eerbaakan hanteenie. Die voorwaardes in oom Josef se testament bring mee dat daaheelwat humoin die drama is, maadaaword ook met belangrike onderliggende lewenslesse gewoeker. Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat ’n mens kan erf nie en oom Josef wou op ’n slim maniekeedat nog ’n geslag gebuk gaan ondedie straf van suinigheid