Praktiese wenke vir leerderdissipline

IJ, Oosthuizen

PDF

’n Navorsingsprojek oor leerderdissipline is in 2002 deur die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die PUK-kampus (NWU) geloods. Inligting wat tydens die projek ingesamel is; word weergegee in die vorm van ’n praktiese handleiding aan opvoeders en voornemende opvoeders. Dit het ten doel om deur middel van ’n ordelike onderrig leerklimaat geborgenheid in die onderwyspraktyk te bevorder.

R 319.50
9780627029325
1.66 mb
Afrikaans
2012-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.