Viva Geskiedenis 11 Leerderboek (CAPS)

Angier, KL , McMahon, J Hobbs P , Mowatt, RL , Nattrass, G

EPUB

Viva Geskiedenis Leerderboek Graad 11 Die Leerderboek bied die KABV vir Graad 11 op n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente en n duidelike boodskap oordra, dit is n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese- en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie beredering gegrond op bewyse te formuleer. Hierdie reeks bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen. Sleuteleienskappe:  Toeganklike teks wat maklik lees met verduidelikings van nuwe woorde op die bladsy waar hulle voorkom  Gekonsolideerde tydlyn wat die geheelbeeld en gevoel gee vir die tydperk wat gedek word  Onderwerpe vir debatte en ondersoek  n Wye reeks aktiwiteite vir daaglikse gebruik  Beskikbaarheid van assesserings- en erfenistake

Unavailable in your Territory
9781430729532_3yr
22.72 mb
Afrikaans
1970-01-01
vivlia publishers
1
1155
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.