Afrikaanse tekslinguistiek 'n inleiding

Carstens, WAM

PDF

Afrikaanse tekslinguistiek - 'n inleiding is die eerste werklik omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. 'n Heel nuwe terrein vir taalkundige navorsing in Afrikaans word ontgin, want die klem val in die besonder op die insigte wat 'n studie van taaltekste (dus groter as die enkelsin) meebring. In hierdie opsig behoort die boek vir studente in die taal- en letterkunde asook almal wat belangstel in effektiewe kommunikasie van groot waarde te wees - as naslaanbron, maar veral as bron waarin 'n volume kennis byeengetrek is wat verdere selfstandige navorsing kan stimuleer.

R 886.50
9780627042553
2.13 mb
Afrikaans
1970-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.