AKADEMIESE GELETTERDHEID - RIGLYNE VIR AKADEMIESE SKRYFWERK

E, Lubbe

PDF

Akademiese geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om ’n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoë in die vorm van ’n akademiese teks aan ’n leser illustreer. Akademiese geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op ’n gestruktureerde. goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee. In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.

R 450.00
9780627039874
1.99 mb
Afrikaans
1970-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.