Die Bybel in fokus

Jonker, Louis

EPUB

Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere "problematiese" tekste? Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.

R 200.00
9780796322340
1.34 mb
Afrikaans
2020-03-25
Lux Verbi
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.