Die Testament

Rhona Peens

PDF

Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste oorlewende familielede, sy broerskind Herman Rousseau en sy vrou, Katinka, en hulle dogter, Zenobia. Wyle oom Josef se voorman, Jantjie, en huishoudster Mieta word ook in die testament benoem. Die voorwaardes in oom Josef se testament gee aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie komiese drama. Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld mense se lewens kan verwoes. Oordrewe materialisme of inhaligheid is die gevolg van verkeerde keuses. Indien mense nie eerbaar kan optree met kleiner bedrae geld wat hulle ge?rf het en waarvoor hulle nie self gewerk het nie, gaan hulle ook nie groot bedrae geld eerbaar kan hanteer nie. Die voorwaardes in oom Josef se testament bring mee dat daar heelwat humor in die drama is, maar daar word ook met belangrike onderliggende lewenslesse gewoeker. Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat ? mens kan erf nie en oom Josef wou op ? slim manier keer dat nog ? geslag gebuk gaan onder die straf van suinigheid

Unavailable in your Territory
9781928298090
40.2 mb
Afrikaans
2016-10-11
First League Trading
1
365
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.