Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

Barnard, Marietjie , Nobrega, Christine de , Voges, Angela

PDF

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.

Unavailable in your Territory
9781107256903
4.14 mb
Afrikaans
2013-10-01
Cambridge University Press South Africa
1
450
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.