Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Onderwysersgids Adobe Edition

Collett, Helen , Holmes, Peter J , Winearls, Norma Catherine

PDF

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.

R 0.00
9781107381247
5.61 mb
Afrikaans
2013-10-01
Cambridge University Press
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.