Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

Cozens, Gaynor , Parker, Fairuz

PDF

Ken & Verstaan Lewensvaardighede is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifi seer word - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme van goeie gehalte in - bied huidige en relevante inhoud. Die lywige Werkboek; verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word; te konsolideer - bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word; uitbrei - bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik. Die innoverende Onderwysersgids; sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied - verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar - verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels - verskaf rekord- en voorbeeldvelle; asook addisionele liedjies en rympies

Unavailable in your Territory
9781107381506
31.41 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
450
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.