Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysersgids Adobe Edition

Parker, Fairuz , Cozens, Gaynor

PDF

Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Die innoverende Onderwysersgids sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied, verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar, verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels, en verskaf fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, asook addisionele liedjies en rympies.

R 0.00
9781107380585
4.17 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.