Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Onderwysersgids Adobe Edition

Smith, Lee , Heese, Susan

PDF

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids bied stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering; remedi?rings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module; interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw?reld te verbind; 'n hersiene Assesseringsprogram in ooreenstemming met KABV-wysigings, met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle.

R 0.00
9781107380424
3.87 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.