Kodering en Robotika Werkboek Beginner Vlak 2

SA, Oxford University Press , Education, Resolute

EPUB

Daar is vier vlakke in die Novicestroom, wat na die Apprentice-stroom lei. Vlak 2 is die derde vlak in die Novice-stroom.Leerders word bekendgestel aan die dele van ???n robot en oefen koderingsvaardighede met LED???s, LED-skikkings, drukknoppies sowel as bewegings. Hulle leer oor die belangrikheid van tyd en ruimte in kodering.Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos uitknipwerk en plakkers verbeter hand-oog-koÇôrdinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.Volkleurillustrasies en hoÇ®gehaltefoto???s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotikawoordeskat.

Unavailable in your Territory
9780190733865
20.04 mb
Afrikaans
2024-01-14
0
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.