Kurrikulumstudies in konteks 2/u

Booyse, C , Plessis, E Du , Maphalala, M

EPUB

In die hedendaagse multikulturele en inklusiewe klaskamer word onderwysers met meer uitdagings gekonfronteer as ooit tevore. Onderwysers moet die kurrikulum kan interpreteer en implementeer, en daarby kurrikulumontwerp, benaderings tot kurrikulum, verskillende kurrikulummodelle, wetgewing en vasgestelde beleid begryp. Kurrikulumstudies in konteks voorsien deeglik gefundeerde, gedetailleerde en praktiese riglyne, met verwysing na die KABV, ten einde onderwysers te help om doeltreffende onderrig, leer en assessering te bevorder. Kurrikulumstudies in konteks vernou die gaping tussen die kurrikulum as plan, onderrigontwerp en onderwyspraktyk. Die benaderings van Tyler, Stenhouse, Freire en verskeie ubuntu-teoretici dien as â??n teoretiese begronding vir â??n dieper begrip van die onderwyser se rol as interpreteerder van die kurrikulum. Daar word verder verwys na die invloed van kontekstuele aspekte, dekolonisasie, Afrikanisering en kurrikulum-innovasie.

R 337.50
9780627041419
2.93 mb
English
1970-01-01
Van Schaik Publishers
2
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.