Master Gasvryheidstudies Onderwysersgids Gr 11

Roux, FI Le , Burger, S , Saaiman, H A , Kempen, D-L , Velden, L van

PDF

Hierdie boek is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid –Verklaring(KAV) te ondersteun. Die inhoud is georganiseer in onderwerpe wat in die KAV uiteengesit is. Die outeurs het gepoog om die boek se inhoud so omvattend as moontlik binne die raamwerk van die kurrikulum saam te stel. Die hoofdoel van die boek is om leerders toe te rus met ‘n goeie, basiese kennis van verskeie aspekte in die gasvryheidsindustrie. Dit sal hulle nie net help om gasvryheidstudies te bemeester nie, maar ook help om die teorie in die praktyk te kan toepas.

R 160.00
9780987025845
0.32 mb
Afrikaans
2012-01-01
Master Books
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.