Op die Wenpad: Besigheidstudies Onderwysersgids Graad 11

Dicks, A

PDF

Die Op die Wenpad SUPERstudiegidse voorsien leerders van volledige en relevante inligting wat op ? maklik verstaanbare manier aangebied word. Toepaslike gevallestudies oorbrug die gaping tussen die sakewêreld en die klaskamer, terwyl hersieningsoefeninge leerders vir toetse en eksamens voorberei. Hierdie oefeninge bestaan uit ? wye reeks vrae en stel leerders in staat om assesserings met selfvertroue aan te pak. Die Op die Wenpad Onderwysersgids voorsien opvoeders van antwoorde op die oefeninge in die SUPERstudiegids, asook van riglyne ten opsigte van tydsbeplanning. Die Onderwysersgids bied die antwoorde van oefeninge in die SUPERstudiegids op ? gebruikersvriendelike manier aan en vergemaklik opvoeders se voorbereidingstaak aansienlik.

R 210.00 LICENCE: 425 DAYS ONLY
9781920477462
0.29 mb
Afrikaans
2015-01-01
A Dicks
2
425
3
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.