Oxford Suksesvolle Wiskunde is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryke inhoud en die omvattende leiding vir Wiskunde. As onderwysers en leerders Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.