Hierdie boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf. Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde. Besoek www.playmaths.co.za vir addisionele hulpbronne. Please note, this ePDF is for use on a computer or tablet, it cannot be printed.