Jane Eyre droom daarvan om te ontsnap uit Gateshead Hall, waar haar ryk familie haar baie sleg behandel. Maar Lowood Skool is 'n wrede plek - en Jane moet moeilike lesse leer voordat sy kan weggaan. Sy bly nogtans vasberade en toegewyd, en kry werk by Thornfield Hall, by die ryk en geheimsinnige meneer Rochester. Jane glo sy het uiteindelik sekuriteit en geluk gevind - maar het sy? Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie