Sherlock Holmes, bygestaan deur die getroue dr. Watson, moet sy ongelooflike kennis en al sy uitgeslapenheid gebruik om vier raaiselagtige sake waarby n rot, n groot blou juweel en n bekende resiesperd betrokke is, op te los en n jong vrou is in groter gevaar as wat sy besef. Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie