Teen die grein/Against the grain

Niekerk, J van , Wyk, S van

PDF

Teen die grein: Festschrift vir Hein Willemse is 抧 bundel oorspronklike navorsingsartikels saamgestel as huldiging van professor Hein Willemse (geb. 1957). Hy is sedert 2000 verbonde aan die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria, aanvanklik as hoof van die departement (2000�09). As navorser, redakteur van Tydskrif vir Letterkunde (2003�19), samesteller en uitgewer van boeke, rubriekskrywer en mediakenner het Willemse die terrain van die Afrikaanse letterkunde en die diskoers oor Afrikaans op diepgaande wyse verbreed en verryk. Die bydraes in hierdie Festschrift wissel van artikels oor letterkunde- en kultuurstudie, die Afrikaanse letterkunde en Afrikaletterkunde tot Afrikaanse taalgeskiedenis, en die outeurs tree op verskeie wyses in gesprek met Willemse se publikasies. Die bundel bied 抧 veelkantige blik op Willemse se merkwaardige lewe en werk.

R 342.00
9780627041044
5.22 mb
English
1970-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.