The Answer Series Graad 11 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids

Burger, Maralyn , Augustyn, Elmarie , Plessis, Anneke du , Henning, Ronel

PDF

Die NUWE Graad 11 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids waarna ons lankal uitsien, bied op n bondige manier steun om die fyner detail van die kurrikulum te ontrafel en te interpreteer. Die goedgeorganiseerde notas, gekombineer met toepaslike voorstellings, brei die konsepte in die teks uit en bevorder leer-met-begrip. n Wye reeks vrae met gedetailleerde antwoorde bou selfvertroue by leerders, terwyl hulle die inhoud baasraak.

Sleuteleienskappe:
  • Omvattende Notas
  • Vrae per Onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde
  • R 279.00 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928405689
    42.04 mb
    Afrikaans
    2022-07-21
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.