Verken Lewensoriëntering Graad 11 Onderwysersgids ePDF (1-year licence)
E, Rooth
,
S, Steenkamp
,
M, Mathebula
,
S, Mahuluhulu
,
A, Ramzan
,
A, Seshoka
PDF
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.