Viva Afrikaans 7 (HL) Leerderboek (KABV)

Higgs, M. , Botha, J.

EPUB

Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 79 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ?n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Dit bestaan uit n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids. Die Leerderboek bied die volgende:  Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet.  ?n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders op hierdie vlak dek.  Gentegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van di inhoude.  Die ontwikkeling van die vier vaardighede: Luister en praat; Lees en kyk; Skryf en aanbied; en Taalstrukture en -konvensies (gentegreer met vaardighede 1, 2, en 3).  Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings.  Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede.  ?n Handige Studiegids agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan. Die Leesboek bied die volgende:  Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellingsveld en ervaringswreld.  Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording.  Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remediring gebruik kan word.  n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.

Unavailable in your Territory
9781430718048P
25.03 mb
Afrikaans
1970-01-01
vivlia publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.