Die Leesboek bied die volgende: â?¢ Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellings- veld en ervaringswêreld. â?¢ Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording. â?¢ Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remediëring gebruik kan word. â?¢ â??n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.