"Viva Geskiedenis Leerderboek Graad 11 Die Leerderboek bied die KABV vir Graad 11 op n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente en n duidelike boodskap oordra, dit is n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese- en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie beredering gegrond op bewyse te formuleer. Hierdie reeks bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen. Sleuteleienskappe: Toeganklike teks wat maklik lees met verduidelikings van nuwe woorde op die bladsy waar hulle voorkom Gekonsolideerde tydlyn wat die geheelbeeld en gevoel gee vir die tydperk wat gedek word Onderwerpe vir debatte en ondersoek n Wye reeks aktiwiteite vir daaglikse gebruik Beskikbaarheid van assesserings- en erfenistake"