X-kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 11 Studiegids ePDF (perpetual licence)

Johnson, K , Crowe, A , Mann, G

PDF

Die X-kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 11 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Unavailable in your Territory
9781776101467
18.31 mb
Afrikaans
2016-09-30
Maskew Miller Learning
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.